•
Ek is spyt ek het nie MODE Weddings gebruik vir ALLES nie. Lee het uit haar pad gegaan om ons dag fantasties te koordineer an ons blomme wat ons n ander verskaffer voor gebruik her gefix.
Ek dink ons kon baie geld en stress gespaar het as ons alle reelings deur MODE gedoen het. Ek kan absoluut MODE aanbeveel! Jy sal nie spyt wees nie.
Leave a Reply